MF

    Book Cover

    'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte(Afrikaans)

    Series: Afrikaans

    Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-"oorkondes" (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cil

    1838

    VOLUME

    Afrikaans

    Paperback

    Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-"oorkondes" (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.



    Price Comparison [India]

      IN STOCK

      ₹698

      N/A



      In This Series



      Bestseller Manga



      Trending NEWS